Jon Huertas

Jon Huertas
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jon William Scott Hofstedt
Geboorte 23 Oktober 1976 (1976-10-23)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jon Huertas (gebore 23 Oktober 1976) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Imprisoned en in die televisiereekse Castle (2009) en This Is Us (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy